Is die dagga wat in sommige lande verbou en in die vervaardiging van vesel, biobrandstof en ook in boumateriaal gebruik word, dieselfde as Suid-Afrikaanse dagga? Kan ‘n spinnekop lang tye onder water deurbring? Hoekom groei onkruid altyd beter as ander plante? En hoekom vreet ‘n slak eerder moeilik bekombare blare van tuinplante, terwyl dit onkruid ignoreer?
Podcast: Play in new window | Download