How do you ignore this?
“Toe sê hulle ons moet ons broeke aftrek en ons ‘h-lle’ oopmaak, hulle wil kyk wat daarin is. Toe skyn hulle hul flitsligte daarin en sê ons moet afsak. Toe moet ons met ons broek wat afgetrek is, staan – amper asof daar nou iets moet uitval.
Minderjarige soos krimineel gehanteer
www.tygerburger.co.za
Die polisie het ‘n 14-jarige seun sy broek laat aftrek, vooroor laat buk, en toe ‘n flitslig in sy anus geskyn en hom en sy vriende geforseer om mekaar se anusse te ondersoek vir dagga…. …read more