Groblershoop – Ses mans verskyn vandag in die Groblershoop landdroshof vir dwelm…

Groblershoop – Ses mans verskyn vandag in die Groblershoop landdroshof vir dwelmhandel nadat hulle met R1.4-miljoen se dagga betrap is.

Die Noord-Kaapse polisie sê hulle het Vrydagmiddag op 'n ongelukstoneel, waar twee motors omgeslaan het afgekom, en toe dié vonds in een van die motors gemaak. Die 287kg dagga was blykbaar van Bloemfontein na Keimoes op pad.

Die botsing het tussen Upington en Groblershoop plaasgevind. Niemand is ernstig beseer nie.

OFM | Ses met R1.4-miljoen se dagga betrap
www.ofm.co.za
Groblershoop – Ses mans verskyn vandag in die Groblershoop landdroshof vir dwelmhandel nadat hulle met R1.4-miljoen se dagga betrap is. Die Noord-Kaapse polisie… …read more    

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *