Cops wag en sê dan hoezit RIVERSDAL. – Nadat hulle hom drie dae lank dopgehou h…

Cops wag en sê dan hoezit

RIVERSDAL. – Nadat hulle hom drie dae lank dopgehou het, het die cops ’n verdagte(28) in ’n lokval vasgetrek.

’n Vermeende mert, Dawid Sastouw, is met ’n groot shipment dagga in sy huis vasgetrek.

Volgens bronne na aan Sas­touw is dit toeval dat die cops Vrydagoggend die shipment by hom gekry het.

’n Polisiewoordvoerder, kapt. Bernadine Steyn, sê: “Die verdagte is in die Murder City-woonbuurt (Progress ­Estate) gevang met ’n groot hoeveelheid dagga in sy woning.

“Ons kan bevestig dat ­Dawid Sastouw Maandag in die hof verskyn het op drie aanklagte van handeldryf in dagga. Die sake is uitgestel tot 18 September.”

Die cops het verlede week nóg operasies gehou. In dié operasies is beslag gelê op 24pakke dagga en kontant.

Die Son – Cops wag en sê dan hoezit
dieson.mobi
’n Polisiewoordvoerder, kapt. Bernadine Steyn, sê: “Die verdagte is in die Murder City-woonbuurt (Progress ­Estate) gevang met ’n groot hoeveelheid dagga in sy woning. …read more    

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *