Jan, 'n gelowige man, gaan jag. In die bos storm 'n leeu hom. Hy bid vinnig en desperaat: “Here, laat dit 'n Christelike leeu wees…” is al wat hy uitkry.
Die leeu stop by Jan, sit sy poot op Jan se kop en sê: “Seën Heer die voedsel wat vir my voorgesit is en maak my opreg dankbaar daarvoor. AMEN”
Lmao
Having a groovy Saturday evening. Hope all are good and safe. …read more