Die graad 1 onderwyseres wil van die kinders in haar klas weet wat die mooiste d…

Die graad 1 onderwyseres wil van die kinders in haar klas weet wat die mooiste ding in die lewe is.

Jannie: “‘n Sonopkoms”
Saartjie: “‘n Blom.”
Alta: “‘n Mooi perd”
Gertjie: “‘n Swanger meisie”
Onderwyseres: “Nou hoekom sê jy so Gertjie?”
Gertjie: Gisteraand het my sussie vir my pa vertel dat sy swanger is en my pa sê toe: “Dis nou mooi, dis nou f*k**n mooi!!”

Really lmfao. …read more  

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *