Meraai sê vir Gatiep: "Djy moenie dink djy sal by die hemel se hek kan ingaan as djou asem so na drank stink nie!" Gatiep: Dja Meraai, djy hou djou baaaie slim né. Maar daar is n technical point van hemel toe gaan wat djy nie van weetie. My asem ganie saamie, ek blaas hom mos hier yt!"

Meraai sê vir Gatiep: “Djy
moenie dink djy sal by die hemel
se hek kan ingaan as djou asem
so na drank stink …read more

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *