Man klim saggies uit die bed,
pak sy visvang goed en klim ini
bakkie.
Reverse tot by boot en hak hom, maar
di wind …read more
Man klim saggies uit die bed, pak sy visvang goed en klim ini bakkie. Reverse tot by boot en hak hom, maar di wind waai kwai en dis erg koud. Hy luister radio en die sê , dat die heel naweek gan die weer dieselfde wees. Hy hak boot af, pak als weg en gan klim sag terug ini bed. Hy se sag, jis maar dis koud da buite!! Sy sê sag "Ja en kan jy glo , my man het gan vis vang"
Leave a reply