Daar is werklik geen kriminele wette in Suid-Afrika nie

Daar is geen kriminele wette in Suid-Afrika nie omdat die Strafreg sou impliseer dat die korporatiewe Suid-Afrika regering ‘n soewereine regeering is wat absolute mag beklem oor alles wat leef asook vlees en bloed Suid-Afrikaners wat heelemal onsin is want ‘n korporasie is fiksie en kan dus nie soewereine wees nie. Mens is Soewerein en is in beheer van sy eie lot en eendag sal hy uiteindelik wakker word en dit self besef!

4d2cc3d6560c444a86a78b86cb6c8e94

Daar is egter Kriminele Kontrakte wat ook bekend is as Kriminele Statutes wat op ons afgedwing word teen ons wil en wete met ons toestemming. Ons toestemming word verkry deur (visum vie) dat ons stilbly en versuim om op te tree of te protes wat onder die wet gedefinieer word as: Stilswyende Koppelary.

Dis hoekom hulle nie omgee oor die dagga optog en die 420 Dagga Dag nie

Aan die einde van die dag laat jy toe dat die polisie toe om jou regte te skend op die bevele van die regering.

Dis makliker vir daardie persoon om erkenning van skuld te teken en so gee daardue persoon toestemming om dagga te verbod en vele ander regte te skend.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *