Tag Archives: Dagga Couple

IAN PRAAT DAGGA OP LOSLIP 21 JANUARIE 2014 {PODCAST}

‘n Paartjie wil tot in die hoogste hof baklei vir die wettige besit van dagga. Hulle sê ongeag die effek daarvan, is dit elke mens se reg om self te besluit wat hy in sy liggaam wil sit. Rook en alkohol veroorsaak duisende steftes, maar is wettig, al het dit nie medisinale gebruike soos dagga nie. In Portugal het dwelmverslawing glo met 40% afgeneem binne 10 jaar nadat alle dwelms gewettig is, bloot omdat dit nie meer verbode vrugte is nie.

2260168957

Dagga Couple